Ou Testament

Nuwe Testament

Lied van Liedere 2:1-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ek is soos die roos van Sharon en die lelie van die vallei.

2. Soos die lelies tussen die dorings, so is my vriendin onder die dogters.

3. Soos ’n appelboom tussen die bome van die bos, so is my vriend tussen die jongmanne. Ek sit onder sy skaduwee met groot vreugde en sy vrugte is soet vir my smaak.

4. Hy het my na die wynhuis gebring en sy banier oor my is die liefde.

5. Hou my in stand met lekkernye, omring my met appels, want ek is siek met liefde.

Lees volledige hoofstuk Lied van Liedere 2