Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en vuur het voor יהוה uitgegaan en die brandoffer en die vet op die altaar verteer. Toe die hele volk dit sien, het hulle hard uitgeskreeu van vreugde en op hulle gesigte neergeval.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:24 in konteks