Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het dit uit hulle hande geneem en dit op die altaar, bo-op die brandoffer, gebrand en in rook laat opgaan; ’n toewydingsoffer was dit, as aangename geur, ’n offer deur vuur tot יהוה.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:28 in konteks