Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

hy het die binnegoed en die pote met water gewas en Moshe het die hele ram op die altaar geoffer en in rook laat opgaan; dit was ’n brandoffer as aangename geur, ’n offer deur vuur tot יהוה, soos יהוה Moshe beveel het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:21 in konteks