Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Moshe dit geslag en die bloed geneem en daarvan met sy vinger rondom aan die horings van die altaar gesmeer en die altaar gereinig. Hy het die orige bloed aan die onderkant van die altaar uitgegooi en dit afgesonder om toedekking daarvoor te doen.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:15 in konteks