Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:1-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het met Moshe gepraat en gesê:

2. “Vat vir Aharon, sy seuns saam met hom, die klere, die salfolie, ’n bul as die sondoffer, twee ramme en die mandjie met ongesuurde koeke

3. en maak die hele vergadering bymekaar by die ingang van die Tent van Ontmoeting.”

4. Moshe het gedoen soos יהוה hom beveel het en toe die vergadering bymekaargekom het by die ingang van die Tent van Ontmoeting,

5. sê Moshe vir die vergadering: “Dit is wat יהוה beveel het om gedoen te word.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8