Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want die bors van die waaioffer en die boud van die bydrae het Ek van die seuns van Yisra’el uit hulle vredesoffers gevat en dit aan Aharon, die priester en aan sy seuns gegee as ’n deel wat hulle vir ewig toekom vanaf die seuns van Yisra’el.’”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:34 in konteks