Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Praat met Aharon en sy seuns en sê: ‘Dit is die wet van die sondoffer: op die plek waar die brandoffer doodgemaak word, moet die sondoffer voor יהוה doodgemaak word. Dit is heeltemal afgesonderd.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:25 in konteks