Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As hy nie twee tortelduiwe of twee jong duiwe kan bekostig nie, moet hy as offer, vir wat hy gesondig het, ’n tiende van ’n efa fyn meel as sondoffer bring. Hy moet geen olie daarop gooi en geen wierook daarby sit nie, want dit is ’n sondoffer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:11 in konteks