Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:54-55 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

54. As hy nie in dié jare teruggekoop word nie, moet hy in die jubeljaar vrygelaat word, hy en sy kinders saam met hom,

55. want die seuns van Yisra’el is diensknegte vir My; hulle is My diensknegte wat Ek uit Mitzrayim uitgelei het. Ek is יהוה, julle God.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25