Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar as hy nie in staat is om dit terug te koop nie, moet die verkoopte goed in die hand van die koper bly tot die jubeljaar toe en in die jubeljaar moet dit vry word en hy moet na sy besitting teruggaan.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:28 in konteks