Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Volgens die getal jare ná die jubeljaar moet jy van jou naaste koop; volgens die getal jare dat daar ’n oes is, moet hy dit aan jou verkoop.

16. Volgens die groter aantal jare moet jy die koopprys daarvan vermeerder en volgens die kleiner aantal jare moet jy die koopprys daarvan verminder, want hy verkoop aan jou volgens die aantal oeste.

17. Julle sal mekaar daarom nie onderdruk nie, maar jy sal jou God respekvol vrees, want Ek is יהוה, julle God.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25