Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle moet die vyftigste jaar afsonder en ’n vrystelling in die hele land verkondig aan al sy bewoners. Dit moet vir julle ’n jubeljaar wees en elkeen van julle moet na sy besittings en elkeen na sy familie teruggaan.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:10 in konteks