Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 24:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en die seun van die Yisra’elitiese vrou het boos gepraat teen die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה en dit gevloek en hulle het hom na Moshe gebring. Die naam van sy moeder was Shlomit, die dogter van Dibri, van die stam van Dan.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 24

Kyk Levitikus 24:11 in konteks