Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ook op die vyftiende dag van die sewende maand, as julle die opbrengs van die land insamel, moet julle die fees van יהוה sewe dae lank vier; met ’n rus op die eerste dag en ’n rus op die agtste dag.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:39 in konteks