Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

vir ses dae lank mag julle werk, maar op die sewende dag is dit ’n Shabbat van volkome rus, ’n afgesonderde byeenkoms. Jy mag géén werk doen nie, dit is ’n Shabbat van יהוה, oral waar julle bly.Gen 2:3; Eks 20:10; Eks 31:14; Yes 58:13; Mat 12:8; Heb 4:9

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:3 in konteks