Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priester moet hulle saam met die brood van die eerste vrugte as waaioffer voor die Teenwoordigheid van יהוה waai saam met die twee lammers; hulle moet tot יהוה afgesonder wees, vir die priester.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:20 in konteks