Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 20:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die man wat by sy vader se vrou lê, het die naaktheid van sy vader ontbloot. Hulle altwee moet tereggestel word tot die dood. Hulle bloed sal op hulleself wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 20

Kyk Levitikus 20:11 in konteks