Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 19:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer julle in die land inkom en allerhande vrugtebome vir kos geplant het, moet julle hulle vrugte as verbode beskou; drie jaar lank moet hulle vir julle verbode wees. Dit mag nie geëet word nie,

Lees volledige hoofstuk Levitikus 19

Kyk Levitikus 19:23 in konteks