Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 15:32-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. Hierdie is die wet vir hom wat ’n uitskeiding het en vir hom wat ’n saaduitskeiding het sodat hy daardeur onrein word

33. en vir die vrou wat deur haar menstruasie onwel is en vir die een wat aan ’n uitskeiding ly, man of vrou en vir ’n man wat met ’n onrein vrou gemeenskap het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 15