Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die sewende dag moet hy al sy hare afskeer, sy kop, sy baard en sy wenkbroue; al sy hare moet hy afskeer. Hy moet sy klere was en sy liggaam in water was en hy sal rein wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:9 in konteks