Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:48 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As die priester in die huis kom, dit ondersoek en sien dat die plaag nie in die huis versprei het nadat die huis gepleister is nie, dan moet die priester die huis rein verklaar, want die plaag het gesond geword.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:48 in konteks