Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As hy egter te arm is en dit nie kan bekostig nie, moet hy een lam as oortredingsoffer vat om gewaai te word, om vir hom toedekking te doen; saam met een tiende van ’n efa fyn meel met olie gemeng as graanoffer, ’n log olie

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:21 in konteks