Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 5:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. daarom, vergeet ons nie vir altyd nie en verlaat ons nie vir so ’n lang tyd nie.

21. Bring ons terug na U toe, o יהוה en ons sal herstel word; vernuwe ons dae soos vroeër,

22. want U het ons heeltemal verwerp, U was uitermate kwaad vir ons.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 5