Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 5:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. maar U, יהוה, hou aan vir ewig, U troon is van geslag tot geslag;

20. daarom, vergeet ons nie vir altyd nie en verlaat ons nie vir so ’n lang tyd nie.

21. Bring ons terug na U toe, o יהוה en ons sal herstel word; vernuwe ons dae soos vroeër,

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 5