Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 5:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה, onthou wat oor ons gekom het, let op en sien ons bespotting.

2. Ons erfenis is aan vreemdes oorgedra, ons huise aan buitelanders.

3. Ons het wese en vaderloos geword, ons moeders is soos weduwees.

4. Ons het ons water gedrink vir geld, ons hout word aan ons verkoop.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 5