Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 4:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sonder jouself af van hulle, noem hulle onrein; gaan weg, gaan weg en moenie aan hulle raak nie, want hulle het uitlokking veroorsaak en is gepla. Onder die ander nasies het hulle gesê: “Hulle sal nie langer hier vertoef nie.”

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 4

Kyk Klaagliedere 4:15 in konteks