Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In haar tyd van onderdrukking en straf onthou Yerushalayim al die aangename dinge wat sy in die ou dae gehad het. Toe haar volk in die hande van die onderdrukker geval het en sy niemand gehad het om haar te help nie, het die onderdrukker haar gesien en gespot met haar verwoesting.Yeg 39:23,24

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:7 in konteks