Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het gehoor dat ek sug, daar is niemand om te vertroos nie; al my vyande het van my onheil gehoor, hulle is bly dat U dit gedoen het. Verhaas die dag wat U aangekondig het, die vyand sal word soos ek.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:21 in konteks