Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Van bo af het Hy vuur gestuur in my gebeente en dit het my verneder; Hy het ’n net vir my voete uitgesprei en my laat terugdraai, Hy het my aan die swaard oorgegee en ek is die hele dag lank ellendig.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:13 in konteks