Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 7:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Let op, daar is ’n vasgestelde tyd vir die mens op aarde en sy dae is soos die dae van ’n huurling,

2. soos ’n slaaf wat gretiglik begeer na die aandskemer en soos ’n huurling wat kyk om sy taak te voltooi;

3. so het ek maande van teleurstelling geërf en moeisame nagte word vir my uitgemeet.

4. Wanneer ek gaan lê, sê ek: “Wanneer sal ek opstaan?” en die nag blyk lank te wees; wanneer ek gaan rus, rol ek rond tot dagbreek toe.

Lees volledige hoofstuk Iyov 7