Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 41:30-34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Die boog kan hom nie laat vlug nie; hy behandel slingerstene soos stoppels.

31. Hy lag vir die spies; hy is so tuis in die dieptes soos op die droë grond.

32. Met sy sterk liggaam loop hy op die grond.

33. Hy vernietig, wat ook al trots is.

34. Hy is koning oor alles in die dieptes.”

Lees volledige hoofstuk Iyov 41