Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 41:25-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. Sy binneste is nooit uit vrees laat bewe nie, maar is hard soos ’n klip, ja, soos vuursteen.

26. As gevolg van vrees vir hom is die magtiges bang

27. en die sterkes word verneder.

28. Die wond van ’n swaard het geen effek nie; hy verwyder die lanse van die magtiges.

29. Hy beskou yster as strooi en koper soos verrotte hout.

Lees volledige hoofstuk Iyov 41