Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 41:12-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Wat ook al onder die hele hemel is, is Myne.

13. Ek sal nie stilbly weens sy krag en die sterkte van sy senings nie.

14. Wie het sy vel verwyder? Wie kan naby hom kom as die net laat sak word?

15. Wie kan die deur van sy mond oopmaak? Sy tande is verskriklik, reg rondom.

16. Sy mond is vasgebind en stewig toe, soos met ’n seël.

Lees volledige hoofstuk Iyov 41