Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 37:20-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Vertel vir Hom wat Hy gesê het en as ’n mens sou praat, sou hy sekerlik verteer word.

21. Nou kan ’n mens nie die lig sien wat skyn in die hemel nie, maar die wind gaan verby en maak dit skoon.

22. Goue ligstrale kom uit die noorde en lig skyn vanaf God.

23. Wat die Almagtige betref, Hy is voortreflik in krag en in regverdige oordeel; die Prins van die regverdiges sal nie Sy mense teister nie;

24. daarom sal mense Hom vrees en almal wat wys is van verstand, wil en emosie sal voor Hom bewe.”

Lees volledige hoofstuk Iyov 37