Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 36:28-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. wat die wolke laat neerstroom op die mens en hulle uitermate bly laat wees;

29. wie kan dan hierdie dinge verstaan, of die uitspreiding van die wolke vanuit Sy groot tent?

30. Let op, Hy sprei sy lig daaroor uit en bedek die bodem van die see,

31. want hierdeur oordeel Hy die volke en Hy gee kos aan baie.

Lees volledige hoofstuk Iyov 36