Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 33:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hoor daarom my boodskap, o Iyov, luister en doen alles wat ek sê.

2. Noudat ek my mond oopgemaak het, let op, praat my tong in my mond.

3. Die woorde van my mond is opreg en die uitinge van my lippe is rein.

4. Die Gees van God het my opgewek en die asem van die Almagtige het vir my lewe gegee.

Lees volledige hoofstuk Iyov 33