Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 31:38-40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

38. Laat die aarde oor my treur, laat sy vore saam huil,

39. as ek sy opbrengs geëet het sonder betaling of as ek een hartseer gemaak het wie se lewe bitter is,

40. laat dan distels in plaas van koring uitspruit en onkruid in plaas van gars.” Die woorde van Iyov is klaar.

Lees volledige hoofstuk Iyov 31