Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 31:28-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. dan het God my skelm lewenswyse gesien en ek het voor Hom gelieg.

29. As ek my verheug het by die vernietiging van my hater of uitgejubel het toe onheil hom getref het;

30. (maar ek het nie my mond toegelaat om te sondig nie en ook het my lewe nie gewens vir enige hiervan nie;

31. my vriende het gesê: ‘O, hierdie man sal vir ons selfs sy eie vlees gee,’ maar ons is nie tevrede nie;’

Lees volledige hoofstuk Iyov 31