Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 30:18-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Ek het my kleed aangetrek en my omvou met my bo-kleed,

19. maar hulle het my in die modder gegooi en ek het geword soos stof en as.

20. Ek roep uit na U en U antwoord my nie; ek staan op en U neem my nie in ag nie.

21. U het my behandel soos ’n vyand teen U, met U sterk hand my teruggehou.

22. U lig my op na die wind, U laat my daarop ry en dan beproef U my en maak my ellendig

Lees volledige hoofstuk Iyov 30