Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 30:1-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. maar nou lag hulle vir my, hulle wat minder as ek is,

2. wie se vaders ek verag het en hulle nie gelyk geag het aan die honde (wat oud geword het) van my troppe vee nie.

3. Ja, die krag van hulle hande, watter nut sou dit vir my wees?

4. Hulle het hul krag volkome verloor.

5. Hulle is gedwing deur die allernoodsaaklikste, soos ’n dief wat van sy voete afgevee word,

6. vlugtend om te bly in die kranse van die valleie, grotte van die aarde, in skeure,

Lees volledige hoofstuk Iyov 30