Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 3:23-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Waarom word lig gegee aan ’n man wie se lewenswyse weggesteek is, wat rondom afgekamp is deur God?

24. Want my gesug kom voor ek eet en my gekerm word uitgegooi soos water,

25. want die ding wat ek grootliks vrees, het oor my gekom en dit waarvoor ek bang was, het na my toe gekom.

26. Ek is nie rustig nie, ook nie kalm nie en nie in rus nie en tog het rampe gekom!”

Lees volledige hoofstuk Iyov 3