Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 3:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Waarom is ek op my moeder se knieë grootgemaak? Waarom het ek aan die borste gedrink?

13. Ek moes nou in die graf gelê en stil gewees het; ek moes geslaap het, dan sou ek tot rus gekom het

14. saam met konings en raadgewers van die aarde, wat verlate plekke vir hulleself bou;

Lees volledige hoofstuk Iyov 3