Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 3:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Na dit het Iyov sy mond oopgemaak en die dag waarop hy gebore is vervloek.

2. Iyov het gepraat en gesê:

3. “Laat die dag vergaan waarop ek gebore is en die nag waarin dit gesê is: ‘’n Seun is gevorm;’

4. laat daardie dag duisternis wees; laat God dit nie erken van bo af nie en laat die lig ook nie daarop skyn nie;

Lees volledige hoofstuk Iyov 3