Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 28:9-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Die myner steek sy hand uit oor die harde rots om dit te breek, hy keer die berge om by hulle fondasies.

10. Hy verdeel die riviere deur sy mag en sy oog sien allerhande kosbare dinge.

11. Hy bind die riviere vas dat hulle nie oorloop nie en dit wat verborge is, bring hy aan die lig,

Lees volledige hoofstuk Iyov 28