Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 27:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Iyov het sy rede voortgesit en gesê:

2. “So waar as God leef wat regverdige oordeel van my weggeneem het en die Almagtige wat my lewe bitter gemaak het,

3. solank as wat die lewe in my is en die Gees van God in my neusgate is,

4. sal my lippe nie boosheid praat en my tong bedrog verkondig nie!

Lees volledige hoofstuk Iyov 27