Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 26:10-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. Hy het die waters omring met grense totdat die dag en nag tot ’n einde kom.

11. Die pilare van die hemel bewe en staan verstom by Sy berisping.

12. Hy bestraf die see met Sy krag en deur Sy wysheid maak Hy die trotses dood.

13. Deur Sy Gees beheer Hy die hemele; Sy hand het die vlugtende slang neergeslaan.

14. Let op, hierdie is maar net deel van Sy metodes en watse boosheid het ons teen Hom gehoor? Wie kan die grootheid van Sy mag verstaan?”

Lees volledige hoofstuk Iyov 26