hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42

Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Bildad, die Shuagiet, geantwoord en gesê:

2. “Heerskappy en respekvolle vrees is by Hom, Hy het vrede gemaak in Sy hoë plekke.

3. Is daar enige getal aan Sy leërmagte en op wie skyn Sy lig nie?

4. Hoe kan die mens dan regverdig verklaar word by God? Of hoe kan hy skuldloos verklaar word, hy wat uit ’n vrou gebore is?

5. Let op, selfs die maan is nie helder nie; ja, die sterre is nie rein in Sy oë nie.

6. Hoeveel minder die mens, wat stof is en die mensekind, wat ’n wurm is.”