Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 2:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vra יהוה vir die teëstander: “Het jy van naby gekyk na My dienskneg Iyov, dat daar niemand op die aarde is soos hy nie: ’n onskuldige en opregte man, een wat God respekvol vrees en wegdraai van die bose? Hy volhard onveranderlik in sy integriteit, alhoewel jy My teen hom aangehits het om hom te vernietig sonder rede.”

Lees volledige hoofstuk Iyov 2

Kyk Iyov 2:3 in konteks