Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 19:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Ek het ’n vreemdeling geword en ek het gesoek na die seuns van my eie liggaam.

18. Ja, selfs die bose verag my; as ek opstaan, praat hulle teen my.

19. Al my raadgewers verafsku my; selfs my vriende het teen my gedraai.

Lees volledige hoofstuk Iyov 19